Ons deel graag hierdie oulike gratis hulpbron van Children’s ministry deals met julle. Dis moedersdag speletjies wat jy op verskillende maniere met jou kinders kan gebruik. Ons het vyf van die speletjies vertaal en gaan dit Sondag as deel van ‘n speletjies les by ons Kinderkerk met ons kleiner kinders doen.
Dis egter ‘n baie oulike hulpbron om ook saam as gesin te gebruik.
Laai die Moedersdag Minute-To-Win-It les hieronder in PDF formaat af:
Moedersdag – Minute-To-Win-It speletjies
Volg die skakel hieronder na die Engelse les:
http://childrens-ministry-deals.fetchapp.com/get/51476c98
Volg die skakel hieronder na ons ander Moedersdag hulpbronne: