Moedersdag: Sertifikate vir Ma en Ouma

As jy op ‘n ‘low budget’ vir Moedersdag is, is hierdie net die ding, en dan is daar nog iets vir Ouma ook. Ons het ook op hierdie oulike Ma en Ouma sertifikate in Afrikaans afgekom, en deel dit graag met julle. Volg die skakels hier onder om die sertifikate af te laai: https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/3934/8e52da7438284e11afc4a0eafbc27105.pdf https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/3849/44200d940db1458c9acc3aa2d7c39e8e.pdf…

Moedersdag: Survival Kit vir Ma en Ouma

Survival Kit vir Ma en Ouma: Die rol van ‘n Ma – en ‘n goeie Ma – kan nooit genoeg beklemtoon word nie. Hierdie survival Kit help om Ma’s daaraan te herinner. Jy kan dit op verskeie manier doen, soos dit jou tyd en begroting pas. Jy kan al dit artikels in ‘n sakkie of…

Moedersdag: Wat is ‘n Ma?

Hierdie is ‘n ou bekende briefie van ‘n kind om te verduidelik wat ‘n Ma is. Dalk help dit jou met ‘n idee vir Moedersdag. Wat is ‘n Ma? (deur die oë van ‘n kind) Maas is baje mooi Hille kleer hille gesigte in. Maas lees vir mens stories. Maas kan goet sien, as jy…

Moedersdag: Posomskrywing van ‘n Ma

Hierdie is ‘n baie oulike, maar ook ‘n baie raak beskrywing van ‘n Ma. Dis baie oulik om vir Moedersdag te gebruik. Posomskrywing van ‘n Ma Posbenaming: Ma, Mammie, Moeder, Moekie, Moeksie, Ag Maaaaaa! Pos Beskrywing: Hierdie langtermyn posisie is slegs vir persone met uitnemende, dinamiese persoonlikhede. Die pos is permanent en om die minste…

Moedersdag: Matching Game

Op Moedersdag gee ons spesiale aandag aan ons ma’s en sê ons vir hulle dankie vir die wonderlike ma’s wat hulle is. By Kinderkerk en Sondagskool word daar gewoonlik iets spesiaal vir ma gedoen of gemaak. Ons het Moedersdag so bietjie anders benader en ‘n “Ma’s van die Bybel” Matching Game gemaak. Daar is tien…