As deel van ons Moedersdag aktiwiteite het ons so bietjie in die Bybel gaan rondkrap opsoek na interessante stories oor Ma’s. Ons het drie Bybelvasvra’s oor Ma’s van die Bybel saamgestel.
Vir die eerste een het ons Bible Pathway Adventures se “Mothers in the Bible”aktiwiteitsblad voor gebruik. Vir die tweede een het ons bekende Ma’s in die Bybel voor gebruik, en die derde een het ‘n hele paar minder bekende Ma’s of feite oor Ma’s in. Dis ‘n heerlike aktiwiteit om dalk as deel van huisgodsdiens op Moedersdag te gebruik.
Laai die Ma’s van die Bybel Bybelvasvra hieronder in PDF formaat af:
Bybelvasvra – Ma’s van die Bybel 1
Bybelvasvra – Ma’s van die Bybel 2
Bybelvasvra – Ma’s van die Bybel 3
Volg die skakel hieronder na ons ander Moedersdag Hulpbronne: