Speletjies: Ontsnapkamers

Bright colorful layers. Trendy abstract background for web, banner. poster, presentation. Material design. Color dripping paint. Vector illustration

Met die vakansie wat op hand is is dit tyd om aan kreatiewe maniere te dink om jou kinders by die huis besig te hou, in plaas van om met hulle uit te gaan.”Escape Rooms”,  of ontsnapkamers soos dit in Afrikaans bekend staan is ideaal hiervoor!

Die idee van ‘n ontsnapkamer is om mense, of in hierdie geval jou kinders, in ‘n kamer ‘toe te sluit’, en hulle met ‘n klomp raaisels en leidrade te los wat hulle moet oplos om uit die kamer te kan kom.

‘n Ontsnapkamer is ook ‘n oulike manier om ‘n Kinderkerk of Sondagskool Les te doen. 

Daar is baie oulike idees op die internet hieroor beskikbaar, en jy kan dit so ingewikkeld of eenvoudig doen as waarvoor jy tyd, krag of geld het.

Hieronder is die skakels na webtuistes waar jy idees kan kry om ‘n ontsnapkamer met jou kinders in jou huis te doen.

DIY Escape Room for Kids

Make Your Own Escape Room Challenge for Kids

40 DIY Escape Room Ideas at Home

https://nstardiebirthdayparties.blogspot.com/2019/02/escape-room.html?m=1

DIY At-Home Escape Room

https://lockpaperscissors.co/escape-room-puzzle-ideas/?epik=dj0yJnU9cEdOYlBONXVsSFhoemtVQUVZdUp0bGNUSlBqUmo3YUQmcD0wJm49aDcyX1p1aE5LaUExVTJ1MkFPby1oZyZ0PUFBQUFBR0JfSEFR

Kreatiewe Hulpmiddels:

As jy kreatief is en hou van dinge ‘n bietjie ‘opkikker’ sal die volgende so reg in jou kraal wees. Hier is ‘n paar oulike goed wat jyself kan maak om jou ontsnappingskamer na die volgende vlak te vat.

Scratch-off card:

scratchoff5

https://diaryofamadcrafter.wordpress.com/2012/08/18/diy-scratch-off-card-a-tutorial/

Cardboard Safe Box:

safe box

https://www.instructables.com/Safe-Box-With-Combination-Lock-From-Cardboard/

Secret Opening box:

secret opening box

https://www.instructables.com/Secret-Opening-Box/?linkId=75803732

Cardboard roll Word Projector

roll projector

 

https://chalkacademy.com/diy-cardboard-roll-projector-shadow/

Cardboard Cryptex Safe!

cryptex

https://www.instructables.com/Cardboard-Cryptex-Safe/

Secret Decorder Wheel

Printable Secret Decoder Wheel

Secret Codes for Kids

Hier is sommer ‘n klomp oulike idees om jou leidrade in verskillende geheime kodes te skryf, GROOT pret vir klein en groot!

6 Amazing Secret Codes Your Kids Will Really Enjoy

 

Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjie idees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/speletjies/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s