Ons het met ons eerste Moedersdag hulpbron gesê dat ons hierdie jaar gaan fokus op aktiwiteite wat saam met Ma gedoen kan word. Hier is nog ‘n lekker een wat die hele gesin saam met Ma kan doen. Dit sal beslis sorg vir baie pret en baie kommentaar van die hele gesin.
Laai die Moedersdag Would You Rather hieronder in PDF formaat af:
Volg die skakel hieronder na ons ander Moedersdag hulpbronne: