Ons het op hierdie oulike Moedersdag, I Spy speletjie, vir kleiner kinders afgekom. Onthou dat selfs ouers kinders partykeer die lawwe speletjies geniet wat hulle as jong kinders gespeel het.
I Spy Mom
Hierdie is ‘n lekker aktiwiteit om as kompitisie tussen die lede van die gesin te speel, kyk wie eerste al die items kan vind. Julle kan selfs van die items wat julle moes vind bespreek, bv. wat maak van ma ‘n goeie ma, wat doen jou ma vir jou wat jy die meeste waardeer. Die moontlikhede is eindeloos, gaan sit voor die tyd met die speletjie en kyk wat gepas vir julle as gesin sal wees. Jy kan selfs ‘n paar snaakse vrae n.a.v. die artikels maak, bv. hoeveel pare skoene het ma in haar kas, hoeveel rokke ens. Ek glo julle kry die idee. Hierdie oulike speletjie en vele meer kan op papertraildesign.com se webtuiste afgelaai word.
Laai I spy Mom hieronder in PDF formaat af:
Volg die skakel hieronder na ons ander Moedersdag Hulpbronne: