Moedersdag: Woordsoek

woordsoek - groot

Ons het heelwat hulpbronne op die Blog van goed wat jy vir ma kan maak of gee. Hierdie jaar fokus ons op speletjies of aktiwiteite wat die kinders saam met ma kan doen of speel.

Woordsoek:

Ons eerste aktiwiteit is ‘n woordsoek. Hierdie is nie sommer enige woordsoek nie, dis die woord “ma” in verskillende tale wat gesoek moet word. Ons deel die skakel na die webtuiste met julle waar dit in Engels afgelaai kan word. Ons het dit ook na ‘n Afrikaanse weergawe verander. Hierdie is ‘n heerlike aktiwiteit om as gesin saam te doen.

http://www.printactivities.com/Word_Search_Puzzles/Mother_Word_Search_Puzzle.html#.YG2RFOgzbIV

Laai die Afrikaanse weergawe hieronder in PDF formaat af:

Moedersdag Woordsoek – ander tale

Hier is nog ‘n Moedersdag woordsoek wat ons self saamgestel het, wat jy hieronder in PDF formaat kan aflaai:

Moedersdag Woordsoek

Volg die skakel hieronder na ons ander Moedersdag Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/moedersdag/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s