Moedersdag: 10 Things I love about you

10 things

Ons volgende goedkoop Moedersdag idee.

10 Things I love about you

Hierdie is ‘n geskenk wat jou regtig oor jou Ma sal laat dink. Ons het twee stelle van hierdie hulpbron gemaak. Die een stel is ‘blank’, sodat jy jou eie goed daarop kan skryf, en die ander een het ons goed op geskryf. Indien jy nie ‘n printer het nie, is hierdie ‘n heerlike manier om ook sommer die tyd om te kry terwyl jy vir Ma briefies met die hand skryf.

Jy kan weereens baie kreatief raak met hierdie geskenk. Jy kan die 10 goed as briefies skryf en elkeen in ‘n aparte self gemaakte koevertjie sit. Jy kan ‘n leë boksie oortrek en dit daarin sit. ‘n Mooi bottel is ook ‘n oulike idee of ‘n mooi sakkie. Kyk wat jy in die huis het en raak kreatief daarmee!

Hier is ‘n idee van hoe dit lyk:

template 2a

template 12a

template 16a

Laai die “10 Things I love about you” hieronder in PDF formaat af:

10 Things I love about you

10 Thing I love about you – blank

Volg die skakel hieronder na ons ander Moedersdag Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/moedersdag/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s