Moedersdag: Boekie vir Ma

boekie vir ma

Hier is nog ‘n oulike Moedersdag idee.

Boekie vir Ma

Hierdie is ‘n lekker geskenkie vir groot en kleiner kinders, en al wat jy nodig het is ‘n skoon A4 blaai en ‘n stukkie karton. Kleiner kinders kan vir Ma prentjies teken en groter kinders kan vir haar briefies daarin skryf. Jy kan selfs jou gunsteling liedjie se woorde vir haar daarin skryf, foto’s inplak, of prentjies van goed wat jy graag saam met haar wil doen daarin plak.

Hier is so twee formate waaruit jy kan kies:

Opsie 1:

boekie 1

Opsie 2:

boekie 2

Volg die skakel hieronder na ons ander Moedersdag Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/moedersdag/

2 comments

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s