Ons deel graag hierdie oulike gratis hulpbron van Children’s ministry deals met julle. Dis vadersdag speletjies wat jy op verskillende maniere met jou kinders kan gebruik. Ons het vyf van die speletjies vertaal as deel van ons Vadersdag les.
Dis egter ‘n baie oulike hulpbron om ook saam as gesin te gebruik.
Laai die Vadersdag Minute-To-Win-It les hieronder in PDF formaat af:
Vadersdag – Minute-To-Win-It Speletjies
Volg die skakel hieronder na die Engelse les:
http://childrens-ministry-deals.fetchapp.com/get/7776b97f
Volg die skakel hieronder na ons ander Vadersdag Hulpbronne: