Speletjies: Woord Pret

woord pret - groot

Hierdie speletjie het heelwat anders uitgedraai as wat ons beplan het, maar dis nogsteeds ‘n treffer as jy van hierdie tipe speletjies hou.

Daar is drie speletjies, en elke speletjie bestaan uit 10 tabelle. Die doel is om te kyk hoeveel 5 letter woorde jy uit elke tabel se letters kan maak. Daar is nie antwoorde vir hierdie speletjie nie, omdat elke speler met ander woorde voor ‘n dag kom.

Hierdie is ‘n lekker speletjie om verveelde kinders, en volwassenes mee besig te hou.

Laai die Woord Pret speletjies hieronder in PDF formaat af:

Woord Pret 1

Woord Pret 2

Woord Pret 3

Volg die skakel hieronder na ons ander speletjie idees op die Blog:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/speletjies/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s