Speletjies: Hidden Words

hidden words - groot

Die volgende speletjie wat ons met julle wil deel is hidden words.

Hidden Words

Daar is heelwat hidden word prentjies op die internet beskikbaar, en ons het onlangs op twee webtuistes afgekom waar daar sommer ‘n klomp van hulle is wat jy gratis kan aflaai.

Jy kan dit weereens uitprint, of op jou rekenaar, tablet of selfoon speel. Ons het baie moeite gedoen om seker te maak dat al die antwoorde ook beskikbaar is, so ons hoop julle geniet dit saam met ons.

Hieronder is ‘n voorbeeld van hoe dit lyk:

17

17a

Laai die hidden words hieronder in PDF formaat af:

Hidden words 1

Hidden words 2

Volg die skakelhieronder na die twee webtuistes met die hidden word prentjies:

https://www.puzzles-world.com/2016/01/find-6-hidden-words-in-picture-part-5.html

https://www.bhavinionline.com/tag/find-the-hidden-words-in-the-picture/

Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjie idees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/speletjies/

One comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s