Internet Hulpbronne: Goeie Nuus Fabriek

goeie nuus fabriek - groot

Hier is ‘n wonderlike paar hulpbronne waarvan julle in hierdie tyd gerus gebruik kan maak.

Goeie Nuus Fabriek

Erich Posthums van die Goeie Nuus Fabriek het drie boekies, asook ‘n Ontbytprogram en Gesinsdiens op Facebook beskikbaar.

1. Bybeljoernaal: So moet ek glo en bid 

Met hierdie Bybeljoernaal poog Erich en sy span om vir jongmense praktiese, beproefde metodes aan te leer om die Bybel te ontdek en kragtige verse en Bybelbeloftes te memoriseer en hul eie te maak. Hierdie boekie is gratis beskikbaar – whatsapp net “so moet ek glo en bid” na die nommer hieronder, en Erich stuur dit vir jou gratis in PDF formaat. Erich se nommer is 083 419 6262.

2. Ons Huis Geloof boekie

Hierdie boekie is ideaal vir huisgodsdiens. Dis ‘n kragtige ‘tool’ wat jou gaan inspireer en toerus om by jou kinders se harte uit te kom. Jy gaan hope nuwe idees kry en leer hoe om dit prakties uit te voer. Dis te koop teen R100 by die volgende skakel:

http://tweenovate.com/huisgeloof.php?fbclid=IwAR0dhsIHVPvHbQUaaVqTY43NTzoOTkyzSVdIYwPNey4Q1-knntUkNBMs1jk

3. Feelgood Friday Stories

Hierdie boekie bestaan uit 53 treffende ware verhaal stories. Dis te koop teen R100 – by die skakel hieronder:

http://tweenovate.com/feelgoodfriday.php?fbclid=IwAR14LjoDuTF6t5xvwtcu7vflPwSotPUzs1XCnYwOqkmS1E2_IjA1HF7GDtE

4. Ontbytprogram:

Erich en sy gesin het Maandae tot Vrydae ‘n Ontbytprogram waarna jy en jou gesin kan kyk. Volg gerus die skakel hieronder na die ontbytprogram:

https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=10158306306726103&id=673436102

5. Gesinsdiens:

Erich en sy gesin het ook Sondae ‘n interaktiewe gesinsdiens waaraan julle as gesin kan deelneem. Volg gerus die skakel hieronder na die gesinsdiens:

https://l.facebook.com/l.php?u=https%3A%2F%2Fyoutu.be%2FwKUhCF7jeYo%3Ffbclid%3DIwAR0KAPHtbD5KYMsAIGN2J3A-u10VtC7Lpq0Fo1Ufq7-O_t-1XVp3_V0yRe4&h=AT33CEIwa399Y99zsiUStVPJmsjbVSMlhyKdhdkaczbzkkznjwYZatCRlH80lAm-VT39A5FZyEA7rtWuZqfN2wwFf1H2S3A12NOcCbx3gdUQtFP1f5yncSS6OAl2GKkcmUwMlA

Volg die skakel hieronder na ons ander Internet Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/internet-hulpbronne/

 

 

 

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s