Internet Hulpbronne: Goeie Nuus Fabriek
Hier is ‘n wonderlike paar hulpbronne waarvan julle in hierdie tyd gerus gebruik kan maak. Goeie Nuus Fabriek Erich Posthums van die Goeie Nuus Fabriek het drie boekies, asook ‘n Ontbytprogram en Gesinsdiens op Facebook beskikbaar. 1. Bybeljoernaal: So moet ek glo en bid Met hierdie Bybeljoernaal poog Erich en sy span om vir jongmense…