Soms het die kinders nodig om bietjie van die TV, selfoon en Xbox af weg te kom, maar met die weer wat op die oomblik so onvoorspelbaar is, is dit nie altyd moontlik om buite te gaan speel nie. Ons het op ‘n klompie oulike speletjies afgekom wat jou niks gaan kos nie. Al wat jy nodig het is twee penne en papier.
Hierdie speletjies is ook heerlik om as gesin saam te speel wanneer uitgaan nie moontlik is nie, en julle bietjie kwaliteit tyd saam wil spandeer, weg van tegnologie af.
Gaan loer gerus by die webtuistes hieronder na ‘n paar oulike idees:
Fun Pen and Paper Games to Cure Boredom
10 Pen and Paper Games
Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjie idees: