Hierdie lesse bestaan uit ‘n Bybelgedeelte wat uit verskeie Kinderbybels saamgestel is. Die les handel dan oor die Bybeldeel, en is so uitgewerk dat ouers dit self met hulle kinders kan doen. Aan die einde van die post is die les in PDF formaat, asook JPG files (prentjies) wat jy vir die ouers kan WhatsApp.
11. Hagar en Ismael in die woestyn
Ons elfde GW Kinderkerk les handel oor Hagar en Ismael wat in die woestyn is. Die skrifdeel wat ons daarvoor gebruik is Genesis 21:1-22. Die ‘les’ bestaan uit vrae, aktiwiteite en ‘n gebedsgids.
Laai die GW Kinderkerk les hieronder in PDF formaat af:
11. GRENDELTYD WHATSAPP KINDEKERK LES – Hagar en Ismael in die woestyn
Laai die JPG files hieronder af:
Lees meer oor hierdie lesse by die skakel hieronder:
https://algoagemeenskapskerk.com/2020/07/16/grendeltyd-whatsapp-kinderkerk-lesse/
Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/gw-kinderkerk-lesse/