Soos almal van julle weet sit ons op ‘n plek in die kerk se Geskiedenis waar ons nog nie voorheen was nie. Met die COVID pandemie en die grendeltyd is party kerke oop, en baie kerke het besluit om nie oop te maak nie, weens die risiko’s daaraan verbonde. Meeste kerke maak van tegnologie gebruik om lidmate te bereik, of deur Facebook boodskappe, of deur stemboodskappe op WhatsApp.
Kinder en Jeugbediening soos ons dit geken het, is vir die afsienbare tyd iets van die verlede (glo ons). Ons kan ons kinders egter nie net so los sonder enige geestelike leiding nie. Daar is baie oulike materiaal op die internet beskikbaar, maar daar kom tog ‘n tyd wat mens behoefte aan iets meer het, veral met die kinders.
Ons het so paar weke terug beleef dat ons met ons Laerskool kinders met iets nuut moet begin. Tegnologie is wonderlik, maar in die area waarin ons woon is Internet en Facebook baie keer ‘n luukse. Meeste van ons lidmate het egter fone en ‘n bietjie data, so ‘n WhatsApp wat minimum data benodig is dus die ideaal.
Nadat ons daaroor gaan bid het, het ons beleef dat ons die Kinderbybel as basis hiervoor moet gebruik. Die deel waaroor die ‘les’ gaan word uit verskeie Kinderbybels saamgestel en uitgetik, want almal het nie kinderbybels in die huis nie. Uit hierdie deel werk ons dan ‘n ‘mini-les’ uit wat die ouers self met die kinders kan doen.
Ons weet nie mooi wat om dit te noem nie, want dis half huisgodsdiens, en half huiskerk, maar baie meer as net die lees van ‘n stukkie uit die Kinderbybel. Vir die doeleindes van die Blog, en met die soekterme in gedagte het ons besluit om dit Grendeltyd WhatsApp Kinderkerk lesse te noem. Jy sal die lesse onder die kategorie GW Kinderkerk lesse kan kry.
Wanneer die ‘lesse’ uitgewerk word, probeer ons ook in gedagte hou wat mense gewoonlik in hulle huise behoort te hê, sodat die ‘lesse’ sinvol gebruik kan word. Ouers kan ook self besluit of hulle die hele ‘les’ in een aand wil doen, of bv. oor ‘n week.
Wanneer julle na die lesse kyk sal julle sien dat ons die materiaal in twee WhatsApp boodskappe probeer inpas, om nie te veel data te gebruik nie.
Die lesse sal dus in PDF formaat beskikbaar wees, asook in ‘prentjie’ vorm, sodat jy dit kan WhatsApp.
Volg die skakel hieronder vir die eerste les in hierdie nuwe afdeling van ons:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/gw-kinderkerk-lesse/
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2020/07/16/grendeltyd-whatsapp-kinderkerk-lesse/ […]
LikeLike

[…] Grendeltyd WhatsApp Kinderkerk Lesse: […]