GW Kinderkerk Les 2: Kaïn maak vir Abel dood

2. groot

Grendeltyd WhatsApp Kinderkerk Lesse is vir Laerskool kinders bedoel.

Hierdie lesse bestaan uit ‘n Bybelgedeelte wat uit verskeie Kinderbybels saamgestel is. Die les handel dan oor die Bybeldeel, en is so uitgewerk dat ouers dit self met hulle kinders kan doen. Aan die einde van die post is die les in PDF formaat, asook JPG files (prentjies) wat jy vir die ouers kan WhatsApp.

2. Kaïn maak vir Abel dood

Ons tweede GW Kinderkerk les handel oor Kaïn wat vir Abel doodmaak, die skrifdeel wat ons daarvoor gebruik is Genesis 4:1-16. Die ‘les’ bestaan uit vrae, aktiwiteite en ‘n gebedsgids.

Laai die GW Kinderkerk les hieronder in PDF formaat af:

2. GRENDELTYD WHATSAPP KINDERKERK LES – Kain maak vir Abel dood

Laai die JPG files hieronder af:

2. Kain maak vir Abel dood

2a. Kain maak vir Abel dood

Lees meer oor hierdie lesse by die skakel hieronder:

https://algoagemeenskapskerk.com/2020/07/16/grendeltyd-whatsapp-kinderkerk-lesse/

Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/gw-kinderkerk-lesse/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s