Hierdie lesse bestaan uit ‘n Bybelgedeelte wat uit verskeie Kinderbybels saamgestel is. Die les handel dan oor die Bybeldeel, en is so uitgewerk dat ouers dit self met hulle kinders kan doen. Aan die einde van die post is die les in PDF formaat, asook JPG files (prentjies) wat jy vir die ouers kan WhatsApp.
15. Isak wil nie veg nie
Ons vyftiende GW Kinderkerk les handel oor Isak wat nie wil veg nie. Die skrifdeel wat ons daarvoor gebruik is Genesis 26:17-33. Die ‘les’ bestaan uit vrae, aktiwiteite en ‘n gebedsgids.
Laai die GW Kinderkerk les hieronder in PDF formaat af:
15. GRENDELTYD WHATSAPP KINDERKERK LES – Isak wil nie veg nie
Laai die JPG files hieronder af:
Lees meer oor hierdie lesse by die skakel hieronder:
https://algoagemeenskapskerk.com/2020/07/16/grendeltyd-whatsapp-kinderkerk-lesse/
Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/gw-kinderkerk-lesse/