Bybelse Familie Funaand: Liefde

funaand - groot

Hier is nog ‘n manier om op ‘n praktiese pret manier met jou kinders oor God se liefde te praat, asook liefde vir ander mense. Hierdie les bestaan uit ‘n aantal aktiwiteite wat julle saam as gesin doen, en nadat julle een klaar gedoen het gesels julle as gesin saam daaroor. Julle kan hierdie les in een aand doen, of oor ‘n paar aande, nes dit julle pas.

Daar is heelwat praktiese hulpbronne onder die kategorie Liefde, wat julle saam as gesin kan doen.

Laai die Bybelse Familie Funaand gratis hieronder in PDF formaat af:

Bybel Familie Funaand – Die Liefde

Aktiwiteit 1 – Soek God se Liefde – Joh 3-16

Volg die skakel hieronder na die ander Hulpbronne oor die Liefde:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/liefde/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s