Jeug Funaand: Vrugte van die Gees

Ons gaan hierdie kwartaal in diepte met die kinders werk rondom die Vrugte van die Gees. Na ‘n vakansie is ‘n funaand altyd die beste manier om die aand te hanteer, want die kinders is wild na die vakansie en mekaar min sien. Vrugte van die Gees Ons gaan die tema van die kwartaal vir…

Jeug Funaand: Wapenrusting Bootcamp

Die Wapenrusting van God is een van ons, as kinders van God se, belangrikste toerusting, maar so min is daaroor beskikbaar. Ons het ‘n hele reeks daarvan gemaak en elke deel van die Wapenrusting afsonderlik met die kinders behandel. Wapenrusting Bootcamp: Voordat ons met die reeks oor die Wapenrusting begin het, het ons een aand…

Jeug Funaand: Heilige Gees

Jesus belowe die Heilige Gees vir ons in Sy Woord, en sê dat dit beter vir ons is dat Hy weggaan, want dan stuur Hy vir ons die Helper, die Heilige Gees. Heilige Gees: Tydens hierdie Funaand leer die kinders wat ‘n Helper beteken deur die speel van speletjies met chopsticks. Net een chopstick beteken…

Funaande: Bybelse Familie Funaand 4

Ons probeer om ons ouers by EPIC Jeug te betrek deur twee keer per jaar ‘n Bybelse Familie Funaand te hou. Hierdie is ons eerste Bybelse Familie Funaand van die jaar. Bybelse Familie Funaand 4 Alles wat ons tydens hierdie Funaand doen draai rondom die Ou Testament. Op hierdie manier maak ons die kinders (en…

Familie Funaand: Noot vir noot

By Algoa Gemeenskapskerk hou ons elke kwartaal ‘n saamkuier geleentheid in die gemeente. Ons het 2018 afgeskop met ‘n ‘Pik-en-Proe’ en ‘Noot-vir-noot’ aand. As jy nie weet wat ‘Pik-en-Proe’ is nie, mis jy regtig iets by lekker. Elke gesin wat kom bring hulle gunsteling gereg of nagereg saam. Al die kos word op ‘n tafel…

Jeug Funaand: Fear Factor

Funaande is baie gewild by ons EPIC Jeug op ‘n Woensdagaand, en ons besef hoe belangrik dit is om so een keer ‘n kwartaal een vir die kinders te hou. Die Fear Factor funaand het ons as deel van die reeks “Begin die Reis” met ons kinders gedoen. https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/2017/04/05/jeug-begin-die-reis/ Ons het dit aan die einde van…