Jeug Funaand: Fear Factor

Funaande is baie gewild by ons EPIC Jeug op ‘n Woensdagaand, en ons besef hoe belangrik dit is om so een keer ‘n kwartaal een vir die kinders te hou. Die Fear Factor funaand het ons as deel van die reeks “Begin die Reis” met ons kinders gedoen. https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/2017/04/05/jeug-begin-die-reis/ Ons het dit aan die einde van…

Jeug Funaand: Challenges

Ons eerste EPIC Jeug byeenkoms van 2018 was ‘n funaand gewees. Ons het dit half in die vorm van ‘n ‘battle of the sexes’ formaat gedoen, omdat die kinders dit so geniet. Seuns en meisies is in aparte groepe verdeel en het teen mekaar deelgeneem. Die aand het bestaan uit vrae en ‘challenges’. Die seuns…

Jeug Funaand: Bybel CSI

Ons kinders word bloodgestel aan so baie dinge van die wêreld dat hulle baie keer nie meer in die Bybel belangstel nie, omdat dit volgens baie ‘n ‘ou boring boek’ is. Bybel CSI help die kinders om te sien hoe interessant die Bybel is, en hoe relevant dit selfs vandag nog is. As jy opsoek…

Bybel Speletjies: Minute-to-Win-it

Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens. Minute-to-Win-it Minute-to-Win-it speletjies is ‘n heerlike manier om die kinders besig te hou, en ‘n klomp lesse te leer.…

Funaande: Bybelse Familie Funaand 1

Familie is vir ons by Algoa Gemeenskapskerk baie belangrike, en ons beskou onsself ook as ‘n familiekerk. Baie van ons kinders kom uit gebroke huise, of huise waar ouers en kinders nie werklik meer tyd saam met mekaar spandeer nie. Bybelse Familie Funaand 1: Ons het verlede jaar beleef dat ons op die laaste Woensdagaand…

Funaande: Bybelse Familie Funaand 2

Familie Funaande is ‘n lekker manier om ouers en gesinne by jou jeugbediening betrokke te kry. Ons probeer om ten minste twee keer per jaar ‘n Bybelse Familie Funaand vir ons EPIC Jeuggroep se kinders en families te hou. Bybelse Familie Funaand 2 Jeug – Familie Funaand 2 Clue versies Uitdeelstuk Bybel Storie Matching game…

Funaande: Bybelse Familie Funaand 3

Ons probeer om ons ouers by EPIC Jeug te betrek deur twee keer per jaar ‘n Bybelse Familie Funaand te hou. Hier is die derde een. Bybelse Familie Funaand 3 JEUG – Familie Funaand 3 YSBREKER 1 – Verlore skaap YSBREKER 2. Josef se jas Hier is die skakels na die twee videclips wat vir…

Jeug Funaande: Speletjies 1

In die vorige ‘posts’ oor ‘Funaande’ het ons spesifieke aande gehad, soos noot vir noot, battle of the sexes, The amazing race, Walk throught the Bible. Hierdie een is al ons speletjies Funaande. Funaand 1 JEUG FUNAAND – Speletjies aand 1 Funaand 1 – Instruskies – Musical Circles Funaand 2 JEUG FUNAAND – Speletjies aand…

Jeug Funaand: Noot vir noot

Hierdie was ‘n heerlike aand vol pret en plesier gewees! Ons het ons eie Lofprysings en Aanbiddings liedjies gevat en ‘n “Noot vir noot” speletjie daarvan gemaak. Die kinders was gaande daaroor gewees. JEUG FUNAAND – Noot vir Noot 1 JEUG FUNAAND – Noot vir Noot 2 Noot vir Noot – Assosiasie speletjie Noot vir…

Jeug Funaand: Walk through the Bible

Hierdie is ‘n heerlike Bybelse funaand – met misdaad tonele en vele meer. Dit vat bietjie voorbereiding, maar beslis die moeite werd – en ALLES in Afrikaans, jy kan dit net uitprint! JEUG FUNAAND – Walk through the Bible Helpers Inligting – Walk through the Bible Aktiwiteit 1 – Boeke van die Bybel Aktiwiteite 2,…