Jeug Funaand: Battle of the sexes

Battle of the sexes was ook een van ons vele ‘funaande’ wat ons kinders baie geniet het. Hulle het die eerste een so geniet dat hulle gevra het om later weer so ‘n aand te hê. Die tweede aand was heelwat meer van ‘n uitdaging vir die kinders as die eerste een, en het mooi…

Jeug Funaand – Amazing Race

Ons probeer om ten minste een keer per kwartaal ‘n lekker “Funaand” met ons kinders by EPIC Jeug te hou. Ons het by twee geleenthede “The Amazing Race” met hulle gedoen. Die eerste keer was in die vorm van ‘n speletjies-aand met verskillende leidrade en uitdagings. Die kerk sit in die middel van ‘n singel,…

Jeug Funaand: Bybelvasvra

Dis partykeer skokkend om te besef hoe sleg ons kinders werklik die Bybel ken. Ons het een aand ‘n Bybel vasvra met ‘n kinders gedoen. Die kinders kon hulp in die vorm van veelkeusige vrae inroep of  die “Phone a friend” opsie uitoefen. Ons het algemene, maklike vrae gevra, en meer ongewone vrae om die…