Hierdie is ‘n heerlike Bybelse funaand – met misdaad tonele en vele meer. Dit vat bietjie voorbereiding, maar beslis die moeite werd – en ALLES in Afrikaans, jy kan dit net uitprint!
JEUG FUNAAND – Walk through the Bible
Helpers Inligting – Walk through the Bible
Aktiwiteit 1 – Boeke van die Bybel
Aktiwiteite 2, 4, 5,6 – Karakters met challenges
Aktiwiteit 3 – Ontsyfer die woorde
Aktiwiteit 7 – Versies as leidrade tot artikels
Volg gerus die skakel hieronder vir ons ander funaande:
https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/funaande/