COVID 19 : PowerPoints

ppt groot

PowerPoints is ‘n wonderlike hulpmiddel om ons te help om inligting aan kinders oor te dra.

Emoji PowerPoint

Ons het ons eie PowerPoint in Afrikaans met emoji’s gemaak, wat jy gratis hieronder kan aflaai. Hierdie PowerPoint is geskik vir kleiner kinders.

Laai die Emoji PowerPoint gratis hieronder af:

COVID 19 PowerPoint

COVID Afrikaans

Hier is ‘n baie oulike gratis Afrikaanse PowerPoint, vir bietjie ouer kinders, wat op die oomblik die rondte op Facebook doen.

Laai die Afrikaanse COVID PowerPoint gratis hieronder af:

2. COVID – Afrikaans

Twinkl

Twinkl het ook ‘n oulike PowerPoint in Engels oor COVID wat jy gratis kan aflaai, nadat jy ingeteken het (dit is ook gratis).

https://www.twinkl.co.za/resource/what-is-covid-19-t-p-828

Laai die Twinkl PowerPoint gratis hieronder af:

1. COVID – Engels

Volg die skakel hieronder na ons ander COVID 19 Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/covid-19/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s