Poppekas: COVID
COVID is beslis al ‘n woord wat ons almal voel ons al genoeg van gehad, en genoeg van gehoor het. Ongelukkig is dit ‘n baie groot werklikheid vir ons en ons kinders, en kan ons nie nalaat om hulle gedurig daaroor in te lig en op te voed nie. Die doeltreffendste manier om dit met…