COVID is beslis al ‘n woord wat ons almal voel ons al genoeg van gehad, en genoeg van gehoor het. Ongelukkig is dit ‘n baie groot werklikheid vir ons en ons kinders, en kan ons nie nalaat om hulle gedurig daaroor in te lig en op te voed nie. Die doeltreffendste manier om dit met klein kinders te doen is natuurlik deur middel van ‘n poppekas.
Poppekas Stories:
Ons het besluit om ons eie poppekas storie oor covid of die corona virus te skryf, aangesien daar ‘n redelike groot behoefte daaraan is. Ons het twee weergawes, een met ‘n geestelike basis, en die ander met ‘n nie-geestelike basis. Ons deel dit graag met julle:
Laai die Corona virus poppekas stories hieronder in PDF en WORD formaat af:
Poppekas Storie 1 – Corona Virus PDF
Poppekas Storie 1 – Corona Virus WORD
Poppekas Storie 2 – Corona Virus
Poppekas Storie 2 – Corona Virus WORD
Gaan loer gerus ook na die oulike liedjies en gediggies oor COVID wat julle dalk as deel van die poppekas vir die kinders kan leer:
https://algoagemeenskapskerk.com/2020/06/01/covid-19-gediggies-en-liedjies/
Vrolike Poppekas
Vrolike Poppekas verduidelik COVID 19 aan kleiner kinders deur middel van sewe ‘episodes’. Die volledige poppekas van sewe episodes is ongeveer 21 minute lank. Jy kan dit as een volledige poppekas kyk, of as sewe aparte episodes. Volg die skakel hieronder na die volledige storie.
Volg die skakel hieronder na ons ander COVID hulpbronne:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/covid-19/
Volg die skakel hieronder na ons ander Poppekas stories: