Poppekas: Kersfees

Ons deel graag ons Kersfees poppekas van ‘n paar jaar gelede met julle. Ons het dit as ons kerssangdiens gebruik. Dis redelik lank en dalk bietjie ‘compilcated’, maar dit was ‘n absolute treffer gewees, jy kan dit natuurlik vereenvoudig soos dit by jou behoeftes pas. POPPEKAS KAPPERJOLLE: Kersfees Inleiding: Tydens die inleiding begin ouma om…

Poppekas: Dankbaarheid

Hierdie poppekas is deel van ons Sondagskool prysuitdeling wat ons as deel van die erediens gebruik. Hier is ‘n kort opsomming van elke bedryf. POPPEKAS KAPPERJOLLE: Dankbaarheid Eerste bedryf : Ons word herinner aan hoe lief God ons het, en die poppe bind ‘n rooi ballon aan hulle arms vas. Die rooi is vir Jesus…

Poppekas: Vriendskap

Poppekas is een van daai wonderlike maniere om kinders, klein en groot, te bereik. Al weet die ou kleintjies dis nie REGTIG die poppe wat praat nie, hang hulle aan elke woorde wat die poppe ‘sê’ en is altyd teleurgesteld wanneer dit klaar is. Hier by ons geniet die groter kinders dit net soveel, want…