Poppekas: Almal welkom in God se Koninkryk

almal welkom in God se koninkryk - groot

Die volgende post doen ons met die toestemming van NG Kerk Kragga Kamma. Hulle het 21 pragtige poppekas stories wat ons graag met julle wil deel.

Poppekas Storie: Almal welkom in God se Koninkryk.

Hierdie poppekas storie begin met Stoffel en Wouter wat stry oor wie se pa’s die belangrikste is. Wysneus kom dan in en vra die twee hoekom hulle so stry. Die antwoord is hulle stry oor wie die belangrikste is, want as hulle belangrik is sal Jesus meer van hulle hou.

Wysneus verduidelik dan vir die twee dat Jesus nie omgee of jy belangrik of onbelangrik is nie, want ALMAL is vir Jesus belangrik! In God se koninkryk is dit nie belangrik om belangrik te wees nie, maar dis belangrik dat Jesus die belangrikste in ons lewe moet wees.

By Jesus maak dit nie saak wie of wat ons is nie, ons is ALTYD welkom by Jesus!

Volg die skakel hieronder om hierdie pragtige storie gratis van NG Kerk Kragga Kamma se webtuiste af te laai:

Click to access Almal%20welkom%20in%20God%20se%20Koninkryk%2012%20Feb%202017.pdf

Indien die skakel nie oopmaak nie kan jy die volgende roete volg:

www.ngkraggakamma.co.za

Klik op Diensterreine

Klik op Jeugbediening

Klik op poppekas

Klik op storie: Almal welkom in God se Koninkryk

Volg die skakel hieronder na die ander poppekas stories op die Blog:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/poppekas/

 

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s