Sertifikate vir Pa en Oupa
As jy op ‘n ‘low budget’ vir Vadersdag is, is hierdie net die ding, en dan is daar nog iets vir Oupa ook. Ons het ook op hierdie oulike Pa en Oupa sertifikate in Afrikaans afgekom, en deel dit graag met julle.
Volg die skakels hier onder om die sertifikate af te laai:
https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/4082/0909c7ba0ec4450297abcb5d334b919c.pdf
Die volgende sertifikate het ‘n prentjie van ‘n PAPPA en ‘n dogtertjie; PAPPA en ‘n seuntjie; OUPA en ‘n dogtertjie en OUPA en ‘n seuntjie wat die kinders self kan inkleur:
https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/4082/6e2478d5fce943bbbd9cf8055f865542.pdf
Volg die skakel hieronder na ons ander Vadersdag Hulpbronne:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/vadersdag/