Poppekas: Almal welkom in God se Koninkryk

Die volgende post doen ons met die toestemming van NG Kerk Kragga Kamma. Hulle het 21 pragtige poppekas stories wat ons graag met julle wil deel. Poppekas Storie: Almal welkom in God se Koninkryk. Hierdie poppekas storie begin met Stoffel en Wouter wat stry oor wie se pa’s die belangrikste is. Wysneus kom dan in…