COVID 19: Gediggies en Liedjies

gediggies - groot

Is jy opsoek na oulike liedjies of gediggies om jou te help om jou kinders van COVID 19 te leer? Wel, hier is ‘n paar oulike gratis Hulpbronne waarna jy gerus kan kyk:

Soekie Sandra Krog

Soekie het soos gewoonlik die oulikste hulpbronne! Gaan loer gerus na haar oulike masker liedjies en gediggies, albei in Afrikaans en Engels! Volg die skakels hieronder na die masker-liedjies. Die masker liedjies is ook op al die streaming platforms soos itunes beskikbaar.

Met Soekie se toestemming kan jy die masker gediggie, die grendel gediggie asook die masker liedjie se woorde hieronder in PDF formaat aflaai.

Laai Soekie se gediggies en die liedjie se woorde hieronder in PDF formaat af.

MASKERS gedig Afr

MASKS poem Eng

Grendel 4 vir kinders Soekie Sandra KROG

Masker liedjie Soekie Sandra KROG-

Mask song Eng words

YouTube video’s

Kyk gerus ook op YouTube na die volgende oulike liedjies:

Jaco Jacob

Die bekoornde skrywer, Jaco Jacobs het ook die volgende gediggies gratis op sy Facebook blad gedeel. Ons deel dit hier met sy toestemming.

101642525_2899474246815854_4923747510247227392_o

90909340_625799031313178_1228405795352215552_o

93263045_637873576772390_3074355148303106048_o

Suné van Rensburg

Suné van Rensburg het ook ‘n baie oulike Afrikaanse gediggie oor COVID 19 geskryf wat ons met haar toestemming in PDF formaat deel. Kyk gerus na haar gediggie op YouTube by die skakel hieronder:

Laai Sune se gediggie hieronder in PDF formaat af:

My skool en die virus – COVID 19

Vannette Viljoen

Nog ‘n oulike Afrikaanse gediggie oor COVID 19 is deur Vannette Viljoen geskryf, wat jy ook op YouTube by die skakel hieronder kan kry.

Elzane Brand

Hier is nog ‘n juweel waarop ons op Facebook op afgekom het. Elzane is ‘n Graad R Juffrou wat hierdie oulike rympies vir die maatjies in haar klas geskryf het. Met Elzane se toestemming deel ons haar drie rympies in Afrikaanse en Engels in PDF formaat met julle.as

af

ad

Laai Elzane se rympies hieronder in PDF formaat af:

Maskers

Masks

Skool – Afrikaans

School- English

Virus – Afrikaans

Virus – English

Facebook

Hier is nog ‘n oulike gediggies wat op Facebook die rondte doen….

sulet wiese - afr

sulet wiese - eng

masks 2

101551657_3157785750911275_1815533060280549376_n

103328422_3569992096349012_5559328479191974789_n

106494687_10223814047358077_5852106383201727373_n

103943466_10221251962063935_2253896790450660499_n104114106_10221251962303941_612780497434228515_n

teresa 1

teresa 2

it wont be forever

Volg die skakel hieronder na ons ander COVID 19 hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/covid-19/

3 comments

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s