Emoji’s: Onse Vader

emojis - groot

Emojis’ is deesdae amper ‘n ‘universele taal’ as ek so laf en ook so ‘bold’ mag wees om dit so te noem. Kinders speel al van kleins af op ma en pa se foon, of het baie keer al hulle eie fone. Ek dink voordat hulle al behoorlik kan lees weet hulle al van emoji’s en wat baie van hulle beteken.

Omdat emoji’s amper deel van kinders se taal geraak het, het ons besluit om die oulike uitbeelding van die Onse Vader met emoji’s, wat oral op die internet die rondte doen, vir ons eie kinders na Afrikaans te vertaal. Dit maak die memorisering van die Onse Vader soveel makliker vir kinders, klein en groot. Ons deel dit graag met julle.

Laai die Emoji’s: Onse Vader hieronder in PDF formaat af:

Emoji – Onse Vader

Volg die skakel hieronder na die ander Onse Vader hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/onse-vader/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s