Internet Hulpbronne: Social Workers Toolbox

sw toolbox - groot

Die volgende hulpbron is ongelukkig in Engels, maar dis baie oulike en is vol waardevolle inligting. Met ‘n bietjie moeite sal jy dit self maklik na Afrikaans kan vertaal.

Social Workers Toolbox

Alhoewel die inligting hoofsaaklik vir Maatskaplike Werkers bedoel is, is daar BAIE inligting wat ouers self met hulle kinders kan gebruik, skole as deel van bewusmakings veldtogte en selfs kerk rondom sekere temas. Voordat jy dit afskiet doen jouself ‘n guns en gaan LOER eers daarna.

Om net ‘n paar van die temas te noem:

  • Bullying
  • Sexual Abuse
  • Domestic Abuse
  • Alcohol
  • Drugs
  • Healty Relationships
  • Safety online and offline

Soos ek sê, hierdie is maar net ‘n paar van die temas, en alles op die webtuiste is gratis aflaaibaai.

Volg die skakel hieronder na die Social Workers Toolbox:

http://www.socialworkerstoolbox.com/

Leave a comment