Speletjies: Onse Vader

Ons sluit nou ons hulpbronne oor die Onse Vader af met ‘n paar oulike speletjies. Ons het bietjie op die internet gaan rond loer en op ‘n klompie speletjies afgekom en dit saamgestel as ‘n Minute-To-Win-It wat by die verskillende dele van die Onse Vader pas. Dis ‘n lekker aktiwiteit om saam as gesin tydens…

Bewegings: Onse Vader

Om die Onse Vader lekker prakties vir die kinders te maak het ons ‘n stel bewegings vir die verskillende dele van die Onse Vader saamgestel. Dit help die kinders om dit beter te onthou, maar dit ook deel van hulle te maak. Ons deel dit graag met julle. Laai die Onse Vader beweging hieronder in…

Emoji’s: Onse Vader

Emojis’ is deesdae amper ‘n ‘universele taal’ as ek so laf en ook so ‘bold’ mag wees om dit so te noem. Kinders speel al van kleins af op ma en pa se foon, of het baie keer al hulle eie fone. Ek dink voordat hulle al behoorlik kan lees weet hulle al van emoji’s…

Gebedsgeleentheid: Onse Vader

Hierdie is die eerste van ‘n paar hulpbronne rondom die Onse Vader wat ons graag met julle wil deel. Ons eerste hulpbron is ‘n gebedsgeleentheid rondom die Onse Vader wat julle as gesin saam as deel van Huisgodsdiens kan gebruik. Die Onse Vader is in dele opgedeel met ‘n aktiwiteit by elke deel, en dan…