Hierdie is die eerste van ‘n paar hulpbronne rondom die Onse Vader wat ons graag met julle wil deel. Ons eerste hulpbron is ‘n gebedsgeleentheid rondom die Onse Vader wat julle as gesin saam as deel van Huisgodsdiens kan gebruik.
Die Onse Vader is in dele opgedeel met ‘n aktiwiteit by elke deel, en dan gebedspunte. Ons deel die gebedsgeleentheid vir die kleiner sowel as vir die groter kinders met jule.
Laai die gebedsgeleenthede hieronder in PDF formaat af:
Onse Vader Gebedsgeleentheid vir kleiner kinders
Onse Vader Gebedsgeleentheid vir grootter kinders
Volg die skakel hieronder na ons ander Onse Vader hulpmiddels: