Bewegings: Onse Vader

bewegings - groot

Om die Onse Vader lekker prakties vir die kinders te maak het ons ‘n stel bewegings vir die verskillende dele van die Onse Vader saamgestel. Dit help die kinders om dit beter te onthou, maar dit ook deel van hulle te maak. Ons deel dit graag met julle.

Laai die Onse Vader beweging hieronder in PDF formaat af:

Die Onse Vader Beweging – fotos

Die Onse Vader bewegings

Volg die skakel hieronder na ons ander Onse Vader hulpmiddels:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/onse-vader/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s