Drome en Visioene: God se Geheime Boodskappe 4

groot 4

Hierdie is ons vierde les in die mini-reeks oor drome en visoene.

God se Geheime Boodskappe 4:

Hierdie lesse is so geskryf dat ouers dit self met hulle kinders tydens huisgodsdiens kan doen. Vir elke les is daar ‘n aktiwiteit soos ‘n ysbreker, om saam as gesin te doen voordat julle die les doen.

Voordat julle by die drome uitkom is daar ook ‘n paar vragies oor die persoon wat die droom gehad het, om seker te maak die kinders weet wie dit is wat die droom gehad het.

Elke droom is ook in ‘n ander formaat geskryf, ‘n geheime kodes, omdat drome van God soos geheime boodskappe is.

In die vierde les kyk ons na die drome van Gideon, Salomo, Nebukadnesar en Daniël

Laai die vierde ‘les’ in hierdie mini-reeks oor drome en visioene hieronder in PDF formaat af:

God se Geheime Boodskappe 4

Volg die skakel hieronder na die vorige lesse:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/drome-god-se-geheime-boodskappe/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s