Bybel Kopkrappers 2

kop 2 - groot

Bybel Kopkrappers is ‘n nuwe kategorie waarmee ons op die Blog begin. Jy sal van die kopkrappers ook op ander plekke en onder verskillende kategorieë op die Blog vind, maar op hierdie manier is dit makliker om by dit uit te kom.

Bybel Kopkrappers 2

Bybel Kopkrappers is ‘n kreatiewe manier om die Bybel beter te leer ken. Jy kan dit as ‘n bykomende aktiwiteit gebruik wanneer jy die verskillende dele met jou kinders by die Kinderkerk of Sondagskool behandel. Dis ook ‘n lekker pret manier om huisgodsdiens te doen.

Laai die volgende drie Bybel Kopkrappers hieronder in PDF formaat af:

BYBEL KOPKRAPPER – Name van Jesus 1

BYBEL KOPKRAPPER – Name van Jesus 1 – antwoord

BYBEL KOPKRAPPER – Name van Jesus 2

BYBEL KOPKRAPPER – Name van Jesus 2 – antwoord

BYBEL KOPKRAPPER – Dinkskrum 2

Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Kopkrappers:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-kopkrappers/

Leave a comment