Drome en Visioene: God se Geheime Boodskappe 6
Hierdie is ons sesde en laaste les in die mini-reeks oor drome en visioene. God se Geheime Boodskappe 6: In hierdie les gaan ons bietjie in die Nuwe Testament na visioene of gesigte kyk, soos dit in die verskillende vertalings genoem word. Wat baie interessant is, is dat daar min drome in die Nuwe Testament…