Drome en Visioene: God se Geheime Boodskappe 2

groot 2

Hierdie is ons tweede les in die mini-reeks oor drome en visioene.

God se Geheime Boodskappe 2:

Hierdie lesse is so geskryf dat ouers dit self met hulle kinders tydens huisgodsdiens kan doen. Vir elke les is daar ‘n aktiwiteit soos ‘n ysbreker, om saam as gesin te doen voordat julle die les doen.

Voordat julle by die drome uitkom is daar ook ‘n paar vragies oor die persoon wat die droom gehad het, om seker te maak die kinders weet wie dit is wat die droom gehad het.

Elke droom is ook in ‘n ander formaat geskryf, ‘n geheime kodes, omdat drome van God soos geheime boodskappe is.

In die tweede les kyk ons na die twee drome wat Jakob gehad het.

Laai die tweede ‘les’ in hierdie mini-reeks oor drome en visioene hieronder in PDF formaat af:

God se Geheime Boodskappe 2

God se Geheime Boodskappe 2 – Speletjies

Volg die skakel hieronder na die vorige les:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/drome-god-se-geheime-boodskappe/

Leave a comment