Drome en Visioene: God se Geheime Boodskappe 6

Hierdie is ons sesde en laaste les in die mini-reeks oor drome en visioene. God se Geheime Boodskappe 6: In hierdie les gaan ons bietjie in die Nuwe Testament na visioene of gesigte kyk, soos dit in die verskillende vertalings genoem word. Wat baie interessant is, is dat daar min drome in die Nuwe Testament…

Drome en Visioene: God se Geheime Boodskappe 5

Hierdie is ons vyfde les in die mini-reeks oor drome en visioene. God se Geheime Boodskappe 5: Hierdie lesse is so geskryf dat ouers dit self met hulle kinders tydens huisgodsdiens kan doen. Vir elke les is daar ‘n aktiwiteit soos ‘n ysbreker, om saam as gesin te doen voordat julle die les doen. Voordat…

Drome en Visioene: God se Geheime Boodskappe 4

Hierdie is ons vierde les in die mini-reeks oor drome en visoene. God se Geheime Boodskappe 4: Hierdie lesse is so geskryf dat ouers dit self met hulle kinders tydens huisgodsdiens kan doen. Vir elke les is daar ‘n aktiwiteit soos ‘n ysbreker, om saam as gesin te doen voordat julle die les doen. Voordat…

Drome en Visioene: God se Geheime Boodskappe 3

Hierdie is ons derde les in die mini-reeks oor drome en visioene. God se Geheime Boodskappe 3: Hierdie lesse is so geskryf dat ouers dit self met hulle kinders tydens huisgodsdiens kan doen. Vir elke les is daar ‘n aktiwiteit soos ‘n ysbreker, om saam as gesin te doen voordat julle die les doen. Voordat…

Drome en Visioene: God se Geheime Boodskappe 2

Hierdie is ons tweede les in die mini-reeks oor drome en visioene. God se Geheime Boodskappe 2: Hierdie lesse is so geskryf dat ouers dit self met hulle kinders tydens huisgodsdiens kan doen. Vir elke les is daar ‘n aktiwiteit soos ‘n ysbreker, om saam as gesin te doen voordat julle die les doen. Voordat…

Drome en Visioene: God se Geheime Boodskappe 1

God het in die Bybel se tyd baie met Sy mense en profete deur drome en visioene gepraat. Wanneer ons gaan kyk na dit sal ons sien dat daar hoofsaaklik drie redes daarvoor was. God wou hulle waarsku, ‘n opdrag vir hulle gee, of vir hulle iets vertel wat in die toekoms gaan gebeur. Ek…