Bewegings: Onse Vader

Om die Onse Vader lekker prakties vir die kinders te maak het ons ‘n stel bewegings vir die verskillende dele van die Onse Vader saamgestel. Dit help die kinders om dit beter te onthou, maar dit ook deel van hulle te maak. Ons deel dit graag met julle. Laai die Onse Vader beweging hieronder in…

Bewegings: Die 10 Gebooie

Om die 10 Gebooie lekker prakties vir die kinders te maak het ons so bietjie gaan rondsoek na bewegings wat elke gebod vir ons die beste beskryf. Daar is natuurlik heelwat ander beskikbaar wat jy ook vir jou kinders kan leer, maar hierdie het vir ons die beste gewerk. Ons Jeugwerker was so oulik om…