Bybel Kopkrappers 1

kop 1 - groot

Bybel Kopkrappers is ‘n nuwe kategorie waarmee ons op die Blog begin. Jy sal van die kopkrappers ook op ander plekke en onder verskillende kategorieë op die Blog vind, maar op hierdie manier is dit makliker om by dit uit te kom.

Bybel Kopkrappers 1

Bybel Kopkrappers is ‘n kreatiewe manier om die Bybel beter te leer ken. Jy kan dit as ‘n bykomende aktiwiteit gebruik wanneer jy die verskillende dele met jou kinders by die Kinderkerk of Sondagskool behandel. Dis ook ‘n lekker pret manier om huisgodsdiens te doen.

Laai die eerste vier Bybel Kopkrappers hieronder in PDF formaat af:

BYBEL KOPKRAPPER – Spreuke 1

BYBEL KOPKRAPPER – Spreuke 1 – antwoord

BYBEL KOPKRAPPER – Spreuke 2

BYBEL KOPKRAPPER – Spreuke 2 – antwoord

BYBEL KOPKRAPPER – Dinkskrum 1

BYBEL KOPKRAPPER – Raak wys

BYBEL KOPKRAPPER – Raak wys – antwoorde

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s