Ons sluit nou ons hulpbronne oor die Onse Vader af met ‘n paar oulike speletjies. Ons het bietjie op die internet gaan rond loer en op ‘n klompie speletjies afgekom en dit saamgestel as ‘n Minute-To-Win-It wat by die verskillende dele van die Onse Vader pas. Dis ‘n lekker aktiwiteit om saam as gesin tydens huisgodsdiens te doen.
Laai die Onse Vader Minute-to-win-It speletjie hieronder in PDF formaat.
Die Onse Vader minute to win it
Volg die skakel hieronder na ons ander Onse Vader hulpmiddels: