Seksuele Molestering: Poppekas 2

Hierdie is ons tweede poppekas storie oor die bewusmaking van seksuele molestering by kinders, ‘n onderwerp wat ons baie naby aan die hart lê. Kinders is so onskuldig, en vertrou mense so maklik, daarom is dit BAIE belangrik dat ons gereeld met ons kinders oor die onderwerp sal praat. Ekself praat van kleins af op…

Poppekas: COVID

COVID is beslis al ‘n woord wat ons almal voel ons al genoeg van gehad, en genoeg van gehoor het. Ongelukkig is dit ‘n baie groot werklikheid vir ons en ons kinders, en kan ons nie nalaat om hulle gedurig daaroor in te lig en op te voed nie. Die doeltreffendste manier om dit met…

Poppekas: Seksuele Molestering

Nasionale Kinderbeskermingsweek vind hierdie jaar van 30 Mei – 7 Junie plaas. Tydens hierdie week word bewustheid rondom kinders se veiligheid op verskeie maniere geskep. Poppekas Storie: Ons is in die proses om ‘n paar poppekas stories oor die bewusmaking en voorkoming van seksuele molestering te skryf. Hou gerus die Blog dop vir die nuwe…

COVID 19: Poppekas

Hier is nog ‘n baie oulike gratis COVID 19 hupbron in Afrikaans vir die jonger kinders. Vrolike Poppekas Vrolike Poppekas verduidelik COVID 19 aan kleiner kinders deur middel van sewe ‘episodes’. Die volledige poppekas van sewe episodes is ongeveer 21 minute lank. Jy kan dit as een volledige poppekas kyk, of as sewe aparte episodes.…