Terug skool toe in COVID 19 tyd lê soos ‘n berg voor meeste ouers, VERAL vir die met kleiner kinders, want hulle verstaan nie al die nuwe reëls so lekker nie.
COVID gids vir ouers
Kobie Kleynhans van die Facebook groep, My Klaskamer, het hierdie oulike gids vir ouers in Afrikaans en Engels saamgestel om hiermee te help. Ek deel dit met haar toestemming.
Laai die gidse gratis hieronder in PDF formaat af:
Video Clips
Hier is ‘n paar oulike video clips wat tans die rondte op YouTube doen, wat dalk ook kan help.
Afrikaans:
Stephanie Venter het hierdie oulike video clip in Afrikaans en in Engels gemaak, ons het dit slegs op YouTube gelaai.
Engels:
Stephanie Venter het hierdie oulike video clip in Afrikaans en in Engels gemaak.
Volg die skakel hieronder na ons ander COVID 19 Hulpbronne: