Saalopening: 40. Hardwerkendheid

Hierdie is ons veertigste Kort boodskap, Saalopening idee. Hardwerkendheid Hier aan die begin van die nuwe jaar wil jy die kinders graag aanspoor om hard te werk, en die jaar met positiewe gedagtes te begin. Ons het vir hierdie doeleindes twee Saalopening lesse oor hardwerkendheid saamgestel. Die eerste een gebruik ‘n koekie resep as vertrekpunt…

COVID 19: Terug skool toe

Terug skool toe in COVID 19 tyd lê soos ‘n berg voor meeste ouers, VERAL vir die met kleiner kinders, want hulle verstaan nie al die nuwe reëls so lekker nie. COVID gids vir ouers Kobie Kleynhans van die Facebook groep, My Klaskamer, het hierdie oulike gids vir ouers in Afrikaans en Engels saamgestel om…

Saalopening: 21. Terug skool toe

Hierdie is ons een en twintigste Kort boodskap, Saalopening idee: Terug skool toe. Terug skool toe Hierdie saalopening kort boodskap idee is lekker kort en prakties van aard. Jy kan dit eenvoudig hou of bietjie meer moeite daarvoor doen afhangende van jou opset. Dit gebruik die slangetjie en leertjie speletjie as konsep vir geleenthede wat…

Kinderkerk Les: Funles – Reg vir skool

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Reg vir skool Hierdie is ‘n funles…

Terug Skool Toe

Hierdie Blogpost is buite die gewone onderwerpe waaroor ons gewoonlik skryf, maar ons wil graag ‘n positiewe bydrae maak hier in die nuwe jaar met die kinders wat oppad terug skool toe is. Ons weet hoe moeilik dit is om goeie bruikmare materiaal in Afrikaans op die internet op te spoor. Ons het bietjie tyd…