Dis die begin van ‘n nuwe skooljaar vir ons kinders, en die spanning loop soms maar hoog rondom teruggaan skool toe.
DinkJeug het ‘n baie oulike blad ontwerp wat pa en ma riglyne gee om tydens huisgeloof of huisgodsiens oor die onderwerp van Terug skool toe te gesels.
Volg die skakel hieronder om dit gratis af te laai:
Volg die skakel hieronder na ons ander Huisgeloof / Huisgodsdiens hulpbronne:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/huisgodsdiens-huisgeloof/