Sondagskool Lesreeks: Terug Skool toe!

terug skool toe - groot

NG Kenridge het ‘n reeks lesse vir graad 6 en 7’s geskryf wat jy gratis op DinkJeug se webtuiste in WORD formaat kan aflaai.

Die eerste kwartaal se tema is “Terug skool toe” en fokus op die volgende temas wat kinders se geloofslewe by die skool raak:

  1. Intergriteit
  2. Indentiteit
  3. Positiewe groepsdruk
  4. Lig
  5. Vriendskap
  6. Kommunikasie
  7. Wysheid.

Hierdie reeks is deur Melanie Thirion geskryf.

Volg die skakel hieronder om die reeks gratis af te laai:

Terug Skool Toe Reeks vir Graad 6 en 7’s

Volg die skakel hieronder na ons ander Sondagskool lesse:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/sondagskool-lesse-jnr/

https://algoagemeenskapskerk.com/category/sondagskool-lesse-snr/

2 comments

  1. Middag Baie dankie vir al die oulike lessies vir die kinders. Dit help regtig baie. Ek het hierdie jaar ‘n Engelse klas. Is daar dalk lessies in Engels ook beskikbaar?

    Groete Louise Ponting

    Sent from my iPhone

    >

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s